Jong gewas in vrugbare grond
JL DYNAMICS · VAN KANTOOR TOT LAND

Jou plaas. Jou mense. Jou volgende stap.

Jy ken jou plaas. Ons help jou die oorsig behou.Beplanning · Uitvoering · GeskiedenisKyk hoe dit werk →
Duideliker beplanningSien wat volgende moet gebeur.
Beter koste-oorsigHou produkte en programkostes dop.
Rekords bymekaarVind jou plaas se geskiedenis makliker.
♫ Boer vir die grondKlik om die musiek te begin
PRAKTIESE GEREEDSKAP VIR JOU BOERDERY

Wat kan jy met JL Dynamics bestuur?

Van jou eerste beplanning tot jou seisoen se verslae: sien hoe die modules jou daaglikse werk ondersteun.

Lande & programme

Koppel boere, plase en lande aan jou toedieningsprogramme en beplande datums.

Beplan wat, waar en wanneer.

Ontledings & gewasse

Hou grondontledings, blaarvoeding en spuitprogramme by jou plaasrekords.

Gebruik jou geskiedenis om opvolg te beplan.

Water & veldwerk

Beplan besproeiing en hou rekord van veldwerk en waarnemings op die plaas.

Bring kantoorbeplanning en veldrekords bymekaar.

Produkte & kostes

Sien produkbehoeftes, voorraad en programkostes om aankope beter te beplan.

Kry ’n duideliker beeld van wat nodig is.

Werkers & toerusting

Hou arbeidstyd en veldwerk dop, met modules vir voertuie, masjinerie en vee.

Hou jou span se werk en hulpbronne georganiseerd.

Oes & verslae

Volg oesrekords, opbrengste en geskiedenis op en stel verslae saam.

Hersien die seisoen met jou rekords byderhand.
SO PAS DIT BY JOU WERKSDAG IN

Van beplanning tot opvolg.

01

Stel jou plaas op

Organiseer jou boere, plase, lande en seisoene.

02

Beplan jou programme

Koppel produkte en toedienings aan jou lande.

03

Teken uitvoering aan

Hou statusse en veldrekords op datum.

04

Hersien jou verslae

Gaan kostes, geskiedenis en uitstaande werk na.

’N PRAKTIESE VOORBEELD

’n Werksdag met meer oorsig.

BEPLAN
Wat staan volgende op die lys?

Gaan beplande toedienings en uitstaande werk na.

VOER UIT
Hou die plaasrekord op datum.

Teken werk en waarnemings aan soos dit plaasvind.

VOLG OP
Wat moet nog aandag kry?

Gebruik jou oorsig en verslae vir die volgende besluit.

MEER AS NET ’N LYS MODULES

Hoe help dit jou
in die praktyk?

  • Minder soekwerk. Kry jou lande, programme en ontledings op een platform.
  • Duideliker opvolg. Sien watter toedienings en take nog uitstaande is.
  • Beter voorbereiding. Kyk watter produkte vir die volgende program nodig is.
  • Makliker terugkyk. Gaan vorige ontledings, werk en seisoenrekords na.

Die waarde lê in volledige, bygewerkte rekords en hoe jou span die platform gebruik.

Kom kyk hoe dit by jou boerdery pas.

Vra ’n demonstrasie van die modules wat vir jou plaas en span relevant is.

Vra ’n demonstrasie   →

Foto’s: Josh Robertson en Bernd Dittrich / Unsplash. JL Dynamics gewasfoto en logo.


Kliënt Login

Secure Client Access

Powered by JL Dynamics. Teken in om die kliëntplatform te gebruik. Alle wysigings word teen jou gebruiker gelog.

Wanneer dit aangeskakel is, hou die app jou ingeteken op hierdie toestel. Moenie dit op ’n gedeelde rekenaar gebruik nie.

Nuwe kliënt?
Kliënte kan nie self registreer nie. Kontak JL Dynamics by 065 797 7462 of infojldynamics@gmail.com om ’n profiel te laat skep.

Kliënt Naam

Powered by JL Dynamics

Nie ingeteken
Programme0
Lande0
Totaal ha0
Afgehandel Koste vir MaatskappyR0
Uitstaande Koste vir MaatskappyR0

SLIM BOER.
BETER BESLUITE.
HOËR OPBRENGS.

Die alles-in-een platform ontwerp vir moderne boerdery. Bestuur jou lande, programme, opbrengste en meer – enige tyd, enige plek.

Aktiewe Seisoen: -

Toediening Status

Onlangse Aktiwiteit

Lande volgens toediening datum

Uitstaande wys die naaste beplande datums eerste. Afgehandel wys klaar toedienings vir die aktiewe seisoen. Uitgestel en Gekanselleer wys items wat nie aktief uitstaande is nie.

Programme, voorprogramme, proewe en Insek & Swam word hier saam gewys.
Proewe uitstaande per streek word hier opgesom.

Weeklikse program e-posse

Maak e-posse vir elke streekbestuurder plus die admin: uitstaande programme en volgende week se programme.

Stel streekbestuurders in by Admin / Editor.

Koste per Plaas

PlaasBoer BestellingMaatskappyTotaal

🎛️ Plaas Control Centre

Een eenvoudige bestuurskerm wat bestaande JL Dynamics-data saamvat. Dit verander geen bronmodule nie — dit wys net wat vandag aandag nodig het en vat jou direk na die regte module.

Maak Control Centre oop om die nuutste moduledata te lees.

Waarskuwings & Vandag

Dringende probleme, laat werk, vandag se werk en datagapings uit bestaande modules.
Data word gelaai wanneer jy hierdie blad oopmaak.

Module status

Klik enige kaart om direk na daardie bestaande module te gaan.

Boer-databasis

Voeg boere by, wysig kontakbesonderhede en koppel later programme/plase aan hulle.

2. Laai Boere/Plase/Lande

Laai Boer/Plaas/Land Import Master voorbeeld af Gebruik hierdie lêer as voorbeeld. Kliënte kan die bestaande data vervang met hulle eie boere, plase en lande.
Boer / BestuurderPlaasStreekSelnommerE-posNotasAksie

Plaasregister

Elke boer kan een of meer plase hê. Plase kan later aan lande en programme gekoppel word.

PlaasKodePlaas NaamBoerKodeStreekGPS / LiggingStatusAksie

Landregister / Krane

Elke land/blok het sy eie gewas, totale HA en kraan HA.

LandKodeLand / BlokPlaasKodeBoerKodeGewasTotaal HAKraneStatusAksie

Programme / Toedienings

Kies eers ’n program/land, en kies dan watter toediening jy wil oopmaak.

1. Laai Excel program

Dieselfde land kan verskillende programgroepe hê. ’n Oplaai werk net dieselfde groep op dieselfde land by.

Geen voorafgelaaide programdata nie. Laai jou eie Excel-program op wanneer die platform in werking is. Laai Master Program voorbeeld af Gebruik hierdie lêer as voorbeeld vir hoofprogramme/toedienings. Kliënte kan die bestaande data vervang met hulle eie programdata.
Kies ’n program links om die toedienings te sien.
Kies ’n toediening om die produkte, krane en aksies te sien.

🍃 Blaarvoeding Programme

Blaarvoeding word per Plaas, Land en Gewas bestuur. Die stelsel gebruik die gekose land se hektare om elke produk se totale behoefte outomaties te bereken.

Dupliseer na ander land

Kies die bestaande blaarvoedingprogram om sy produkte en dosisse na ’n nuwe land te kopieer.

Nuwe / Wysig Blaarvoeding

Produkte

Voer die hoeveelheid per ha in. Die stelsel bereken outomaties: hoeveelheid per ha × die gekose land se ha = totaal benodig. Bestaande produkpryse trek outomaties deur.

Blaarvoeding-data word apart per kliënt-ID op hosting gestoor.

Blaarvoeding Programme

PlaasLandGewasDatumsProdukteStatusNotasAksies

Blaarvoeding Geskiedenis

Alle gestoorde en ingeleesde Blaarvoeding-programme verskyn hier. Soek soos by Transfers volgens plaas, status en tydperk.

KiesPlaasLandGewasBeplande datumWerklike datumProdukteStatusAksies

Hoof Totale / Dokumente

Eenvoudig: Kwotasie = net Maatskappy produkte. Boer Bestelling = produkte wat boer self aankoop. Hoof Totale = interne opsomming.

Kwotasie opsomming — slegs maatskappy produkte

PlaasToedieningTipe ProgramHAMaatskappy ProdukteKwotasie Totaal

Kwotasie produk totale — slegs maatskappy produkte

PlaasToedieningTipe ProgramProdukPer haTotale HATotaal benodigKoste

Hoof Totale — intern per plaas

PlaasBoer BestellingMaatskappy ProdukteTotaal

Koste opsomming per toediening

ToedieningBoer BestellingMaatskappy ProdukteTotaal

🍃 Blaarvoeding Kwotasies

Kwotasies vir Blaarvoeding Programme — per Plaas en Gewas.

PlaasGewasBeplande datumProdukteKwotasie totaalAksie
Wys oorspronklike produk totale
ProdukToedieningStatusTotaal benodigWerklik/BestelKoste

Boer Bestelling / Kunsmis Aanbeveling

Kies ’n plaas, gewas en toediening om elke gewas se kunsmis aanbeveling apart te maak.

Lande in hierdie bestelling

Sluit inProgramPlaasLandHANota

Produk totale

PlaasToedieningProdukTotaal benodigLande ingesluit

Seisoene / Jare

Gebruik seisoene om programme per jaar apart te hou en histories terug te gaan.

SeisoenJaarGewasStatusNotasAksie

Proewe

Skep en wysig proewe direk op die stelsel. Alle produkte het R0 koste en totale word outomaties per land se hektaar bereken.

Kies eers ’n plaas en land.
Net gemerkte krane word by die proef se hektare en totale ingesluit.

Produkte

Voer die hoeveelheid per HA in. Die landtotaal word outomaties bereken. Koste bly R0.

ProdukEenheidPer HALand HALand totaalKosteAksie

Gestoorde Proewe

DatumProefPlaasLandHAStatusProdukteAksies

Geskiedenis

Kies ’n boer, plaas en land. Hierdie blad lees slegs bestaande data uit die ander modules en verander of stoor niks.

Kies ’n land en klik Trek Geskiedenis.

Ontledings

Bestuur grond-, water-, blaar-, kunsmis- en produkontledings. Bestaande grondontledings bly onveranderd aan lande en Geskiedenis gekoppel.

Nota: LNR, NviroTek en Kinsey/Perry Ag grondontledings word sover moontlik outomaties gelees en aan die regte land/blok gekoppel. As die stelsel nie seker is nie, wys dit as “Moet gekoppel word” en kan dit handmatig reggestel word.
Verslae0
Lande0
Laaste verslag-
Gem. pH-

Grondontledings – Volle verslae wat gelaai is

DatumLabDokument / VerslagMonsters / BlokkeGekoppelStatusAksie
Wys volledige waardes

Ontleding Aanbeveling

Koppel grondontledings aan bestaande lande en berei die volgende seisoen se aanbeveling voor. Produkformules word later per gewas geaktiveer wanneer die goedgekeurde Excel-programme beskikbaar is.

Wag vir kliëntdata…
Gekoppelde lande met ontledings0
Aanbeveling-konsepte0
Gewasformules beskikbaar0
Gereed vir berekening0

Kies land en ontleding

Kies ’n land om die gekoppelde grondontleding te sien.

Volgende seisoen

Formule-fase: Die module is reeds aan Grondontledings gekoppel. Sodra die Excel-programme/formules per gewas beskikbaar is, sal die berekeningslaag hier ingevoeg word om produk en hoeveelheid per HA/land uit die ontledingswaardes te bereken.

Ontledings wat reeds aan lande gekoppel is

Plaas / LandLaaste ontledingVolgende gewasFormule statusAanbeveling statusAksie

Voorprogram / Voorbemesting

Vul die voorgestelde produkte per land in wanneer grondontleding-verslae terugkom. Dit is apart van Toediening 1–50.

Kies eers ’n land.
Indien kraan-HA beskikbaar is, kan jy kies watter krane hierdie Voorprogram ontvang.

Produkte per HA

ProdukKg/haPrys / eenheidTotaal kgTotaal kosteAksie

Alle gestoorde voorprogramme

PlaasLandDatumGewasHAKraneProdukteTotaal kgTotaal kosteLaaste wysigingAksie

Opbrengs Verslag

Stoor opbrengs per land na afloop van die seisoen. Laai ’n eenvoudige vorm vir die gekose plaas/seisoen af, vul die boer se opbrengs terug in, en hou rekord per land.

Opbrengs rekords0
Lande met opbrengs0
Laaste seisoen-
Gem. opbrengs/ha-

Histogram: opbrengs per jaar vir gekose land

Kies ’n plaas en land om opbrengs per jaar te sien.

Opbrengs rekords

SeisoenBoerPlaasLandGewasHAEenheidOpbrengs/HAKleinGemiddeldGrootAksie

💧 Besproeiing

Reik besproeiingskedules aan pompspanne uit, volg werklike begin- en eindtye, teken reën aan en monitor water per land en seisoen.

⬇ Installeer aparte Besproeiing App
Besproeiingsdata gereed.

Nuwe besproeiingskedule

Pompspanne en operateurs

Reënval

Teken reën per land aan. Dit tel saam met voltooide besproeiing om seisoenale water ontvang te wys.

Eenhede & pomp-groepe

Krane word lees-alleen uit Lande / Krane gebruik. Spilpunte en pomp-groepe bly net binne Besproeiing.

Besproeiingsbeplanning

BeplanPlaas / LandEenheidSpanWaterWerklikStatusAksie

Besproeiingsgeskiedenis

VoltooiLandEenheidVeldwerkerBesproeiingReën / seisoenHandtekening

👷 Arbeidstyd / Timesheets

Tydregistrasie, clock-in/out, breaks, normale ure, overtime en goedkeuring. Werkerlyste word uit Veldwerke gelees waar beskikbaar.

Werkers0
Nou ingeklok0
Ure vandag0
Overtime vandag0
Wag vir goedkeuring0
Eenvoudig vir veldgebruik: kies werker → kies plaas/land indien nodig → druk CLOCK IN. Aan die einde druk CLOCK OUT. Die kantoor kan ook ’n handmatige tydinskrywing vaslê.

Nou ingeklok

WerkerInPlaasLandAktiwiteitStatus

Handmatige tydinskrywing

DatumWerkerInUitBreakNormale ureOTPlaas/LandAktiwiteitStatusAksies

📱 JL Dynamics Worker Time App

Eenvoudige CLOCK IN / CLOCK OUT app. Persoonlike toestel gebruik Face ID/toestel-biometrie; gedeelde Kiosk Mode gebruik werker-PIN + live kamera-identiteitsfoto + GPS by elke Clock In/Out.

Worker App gereed. Skep ’n unieke toegangskode vir elke werker.
WerkerWerker IDApp toegangKode hintAksies
Hierdie instellings beheer net die nuwe Timesheets-module. Dit verander geen payroll, Veldwerke of werknemerdata elders in JL Dynamics nie.

🚜 Veldwerk

Reik veldwerk-skedules aan spesifieke spanne of veldwerkers uit. Die mobiele app wys die boer, plaas, land en kraan-keuse, stuur die werklike begin- en voltooi-datum/tyd terug en vereis ’n elektroniese handtekening wanneer werk voltooi word. Veldwerk hou sy eie onafhanklike geskiedenis.

⬇ Installeer aparte Veldwerk App
Veldwerk-data gereed.

Nuwe veldwerk-skedule

Kies eers ’n land.

Spanne & veldwerkers

Skep spanne en individuele veldwerkers. Elke veldwerker kry ’n unieke kode wat slegs by die Veldwerk App gebruik word.

App aanmelding
Die tegnikus gebruik hierdie kliënt se Kliënt-ID plus sy unieke veldwerkerkode. Die app kan as ’n PWA op ’n foon/tablet geïnstalleer word.

Veldwerk skedule

DatumPlaas / LandWerk / ToewysingInstruksies & terugvoerStatusAksie

Veldwerk geskiedenis

Hierdie geskiedenis is net vir Veldwerk en trek nie na ander modules nie.

VoltooiPlaas / LandWerkVeldwerkerTerugvoerHandtekening

🐄 Vee

Bestuur individuele diere én kuddes op een plek: identiteit, kampe, gesondheid, gewig, teel, bewegings en transaksies. Die Vee-module gebruik sy eie kliënt-geïsoleerde hostingdata en verander geen ander module nie.

⬇ Installeer Vee App
Vee-data gereed.

Registreer individuele dier

Skep kudde / groep

Kampe / weiding

Gesondheid

Gewig & groei

Teel

Skuif na kamp

Aankoop / verkoop / sterfte / uitskot

⚠️ Gesondheid & opvolge

Individuele diere

ID / RFIDSpesie / rasGeslagKuddeKampStatusAksie

Kuddes

KuddeSpesieAantalRasKampAksie

Onlangse Vee-aktiwiteit

DatumTipeDier / kuddeBesonderhedeAksie

🚜 Fleet, Masjinerie & Telematika

Bestuur voertuie, trekkers, implemente, pompe en ander toerusting met ’n digitale logbook, diensrekords en geïntegreerde telematika vir drywers en veldwerkers. Hierdie module gebruik sy eie kliënt-geïsoleerde fleet.json en verander geen ander module nie.

Fleet-data gereed.

Voertuig / toerusting

Drywers / operateurs

Elke gebruiker kry ’n unieke Fleet App-kode. Die app onthou die sessie op die toestel na die eerste aanmelding.

NaamStandaard assetKodeTaalStatusAksie

Diens / herstelwerk

Brandstof

Waarskuwings

Voertuie & toerusting

AssetMaak / modelKm / ureVolgende diensLisensieStatusAksie

Digitale Logbook

Begin / eindeAssetDrywerDoel / bestemmingMeterStatusAksie

Probleme aangemeld

DatumAssetTipeNotaStatusAksie

📡 Masjinerie- & Trekkertelematika

Koppel GPS/telematika-toestelle aan bestaande Fleet assets. Live-data word binne Fleet gestoor; geen ander module word verander nie.

Telematika gereed. Koppel ’n provider/API of voer ’n toetslesing handmatig in.

Live / Laaste Telemetrie

AssetLaaste seinGPS-posisieSpoedEngineEngine ureOdometerBrandstofBron

Telematika-waarskuwings

🔌 Provider / API koppeling
Gevorderd: JSON veldname
📟 Koppel telematika-toestel aan Fleet asset
AssetDevice IDProvider Asset ID
🧪 Handmatige telematika-lesing / toets
📜 Telemetriegeskiedenis
Datum/tydAssetGPSSpoedEngine ureOdometerFuelEngineBron

🐛 Peste & Siektes

Veldwaarnemings vanaf die GPS App: probleem-merker, GPS-posisie, plaas, land, foto en tegnikusnotas. Gebruik Analiseer Foto vir ’n aanlyn moontlike identifikasie en ’n beskrywing van moontlike gewasskade.

⬇ Installeer aparte GPS Lande App
Laai Peste & Siektes-data…

🔥 Probleem-hotspots per land

Belangrik: Aanlyn beeldontleding gee moontlike identifikasies en is nie ’n finale landboukundige diagnose nie. Bevestig kritieke besluite met ’n gekwalifiseerde adviseur of laboratorium waar nodig.

🔳 Oes / Bin Traceability

Unieke QR-kodes vir oeslots en bins. Elke kode spoor terug na plaas, land, oesdatum en die gekoppelde behandelingsgeskiedenis.

Traceability Lots0
Bins / Bakke0
Aktiewe bins0
Gekoppelde behandelings0
Lot IDOesdatumPlaasLandGewasBinsHoeveelheid
Die module lees jou bestaande Lande en Oes-beplanning. Wanneer ’n lot geskep word, kry elke bin/bak ’n unieke QR ID. Geen bestaande Oes- of Program-data word verander nie.
Skandeer ’n gedrukte QR met die toestel se gewone kamera/QR-leser, of tik/plak die Lot ID of Bin ID hieronder. Die QR open dieselfde JL Dynamics traceability record.
Open ’n lot om die volledige traceability detail te sien.

🌾 Oes / Harvesting

Beplan wanneer ’n land geoes of gekap moet word, teken die werklike oesdatum aan en hou ’n eenvoudige, afsonderlike oesgeskiedenis.

Oesbeplanning gereed.

Nuwe oesbeplanning

Geskiedenis & PDF

Filter die oesgeskiedenis volgens status en trek ’n PDF met die kliënt se naam en logo.

Oesbeplanning en geskiedenis

LandWerkBeplande datumWerklike datumStatusNotasAksie

🔐 Data Deel

Deel net een spesifieke boer se gekoppelde JL Dynamics-data met ’n ander JL Dynamics-kliënt. Die uitvoer filter die gekose boer se plase, lande en verwante rekords voordat die pakket geskep word. Die ontvanger sien eers ’n voorskou voordat enige data ingevoer word.

Data Pakket Versoekvorm

Wil jy data by ’n ander JL Dynamics-kliënt aanvra? Laai eers die versoekvorm af, voltooi die boer/plaas/lande, datatipes en magtiging, en stuur dit aan die kliënt wat die data moet verskaf.

Data Deel gereed. Kies ’n boer om ’n veilige pakket te skep, of laai ’n JL Data Deel-pakket in.

1. Deel ’n boer se data

🔒
Boer-spesifieke filter
Die pakket word eers opgebou nadat ’n enkele boer gekies is. Ander boere se plase, lande en rekords word nie in die pakket ingesluit nie. As ’n ontvanger-ID ingevul is, kan die pakket net in daardie kliëntrekening ingevoer word.

2. Ontvang en voer data in

Laai die .jld-pakket wat deur die ander JL Dynamics-kliënt gestuur is. Die stelsel kontroleer die pakket en wys eers wat daarin is.

Veilige invoer: bestaande ooreenstemmende plaas-/land-/programrekords word opgedateer of saamgevoeg; die res van die ontvanger se bestaande boere en modules word nie uitgevee nie.

3. Maandelikse produkpryse & gedeelde programkoste

Hierdie is ’n aparte Kliënt 2 kostelaag. Dit verander nie Kliënt 1 se gedeelde aanbeveling of die ontvanger se fisiese Programme-module nie. Bronpryse wat reeds op ’n gedeelde produk bestaan, bly behoue; net produkte sonder ’n bronprys gebruik die ontvanger se maandprys.

Kostelaag gereed.

Maandpryslys

0 produkte
ProdukEenheidPrys

Gedeelde programme se landkoste

Maandtotaal: R 0.00
LandGewasBoerProduklyneKoste
🔒
Pryse bly privaat by die ontvanger.
Elke maand kry sy eie pryslys en kostesnapshot. ’n Nuwe maand verander nie vorige maande se landkoste nie. Die Data Deel-bronprogram word nie gewysig nie.

📋 Compliance & Oudit

GLOBALG.A.P. IFA v6 en SIZA Social / Environmental ouditgereedheid, bewysregister, self-assessment en corrective actions.

GLOBALG.A.P. Major Must–
GLOBALG.A.P. Minor Must–
ReadinessNOT READY
Open findings0

Registrasie / ouditprofiel

Verval dokumente0
USA: Federale vereistes word apart van vrywillige auditstandaarde gehou. State kan addisionele pesticide-, arbeid-, water-, voedselveiligheids- en omgewingsvereistes hê; voeg daardie staatspesifieke items as ’n amptelike/eie checklist by wanneer ’n kliënt se staat bekend is.
Belangrik: Die ingeboude GLOBALG.A.P.-lys gee die amptelike IFA v6 FV-afdelings en kern ouditkontroles. Vir ’n sertifiseringsoudit moet die jongste amptelike GLOBALG.A.P. checklist ingevoer word. Die module kan die amptelike XLSX direk lees en die vlakke/statusse bestuur. SIZA se audit readiness word as SAQ + finding/CAP workflow bestuur, nie as ’n kunsmatige pass/fail persentasie nie.
KodeVereiste / beheerareaVlakStatusBewys / rekordVerantwoordelik / sperdatum
SIZA vereis ’n goedgekeurde Self-Assessment Questionnaire (SAQ) voordat ’n oudit geskeduleer kan word. Hou die MySIZA-status en belangrike datums hier saam met jou interne bewysregister.

SIZA Social SAQ

SIZA Environmental SAQ

Elke item wat as Non-compliant gemerk word, open outomaties ’n Corrective Action. Sluit die root cause, aksie, verantwoordelike persoon, sperdatum en closure evidence.
KodeFindingRoot causeCorrective actionOwner / DueStatus / Bewys
DokumenttipeVerwysing / sertifikaatUitreikVervalOwnerNota / ligging
Suid-Afrika: gebruik hierdie register vir COIDA / Compensation Fund Injury on Duty en beroepsiekte claims. Die stelsel bereken ’n interne rapporterings-sperdatum vanaf die incident date en hou W.Cl.2, W.Cl.4/W.Cl.5, claim number, mediese opvolg en werk-afwesigheid saam. Finale indiening bly via die Compensation Fund / CompEasy.

🇿🇦 Compensation Fund profiel

WerkerVoorvalBesering / beskrywingRapporteer teen / ClaimCOIDA dokumenteMedies / afwesigheidStatus / notas
USA: Workers’ compensation reëls verskil per staat. Hou die state, insurer/carrier, policy, claim number, medical/work status en lost/restricted days hier. Staatspesifieke forms en deadlines moet volgens die betrokke state se workers’ compensation agency/carrier bevestig word.

🇺🇸 Workers’ Compensation profiel

State / EmployeeIncidentInjuryCarrier / ClaimMedical / Work statusOSHA / Claim statusNotes

🇺🇸 OSHA 300 / 301 Internal Log

Gebruik net waar OSHA recordkeeping van toepassing is. Hierdie register help met die data vir Form 300/301; elektroniese ITA submission hang van establishment-grootte, industrie en State Plan af.

Case #Employee / JobDate / PlaceDescriptionClassificationDays301 / Privacy

GLOBALG.A.P.

Readiness verslag met Major/Minor status, evidence en CAP.

SIZA Social

Interne audit-readiness verslag met findings en corrective actions.

SIZA Environmental

Grond, water, biodiversiteit, energie/materiale/afval en relevante risks.

🇺🇸 USA Federal

FDA FSMA Produce Safety + FSMA 204, EPA WPS, USDA GAP en DOL landbou-compliance.

Volledige data-export

JSON-backup van die kliënt se compliance register.

GPS Lande

Die Farming Program is die hoofbron. Kliënte, plase en lande word slegs uit die bestaande registers na die JL GPS Lande-app gestuur. Die veldwerker kies ’n bestaande land, trek die grens en sample points aflyn, en sinkroniseer dit terug wanneer internet beskikbaar is.

Lande0
GPS gekoppel0
Laaste GPS-
Gekose land-
GPS Hektaar: 0.00 ha Omtrek: 0 m Punte: 0
#LatitudeLongitudeAksie

GPS lande lys

PlaasLandStelsel HAGPS HAOmtrekPunteKleurNotasAksie

Opbrengs Ontleding

Vergelyk opbrengs oor seisoene teen land, gewas en programkoste. Gebruik bestaande opbrengsrekords en raak geen vorige data aan nie.

Beste seisoen-
Gem. opbrengs/ha-
Gem. koste/ha-
Trend-

Opbrengs per seisoen

Opsomming

Geen ontleding gelaai nie.

Ontledingstabel

SeisoenPlaasLandGewasHAOpbrengs/HATotale opbrengsProgram koste/HANotas

Insek & Swam Bespuitings Program

Laai die Insek & Swam Master op. Die stelsel lees Week 1–10, Insek- en Swamlyne, koste per L, totale benodig en totale koste.

Kies Insek & Swam Master Week 1–10 met Insek + Swam produklyne, pryse en totale. Laai Insek & Swam Master voorbeeld af Gebruik hierdie lêer as voorbeeld vir insek- en swambespuitings. Kliënte kan dit met hulle eie data vervang.
Programme0
Uitstaande weke0
Afgehandel0
Totale kosteR0
Laai of kies ’n Insek & Swam program.

Kies ’n program en week om detail te sien.

Programme

BoerPlaasLandGewasHASeisoenWekeKosteAksie

Hoof Totale per produk

TipeProdukTotale benodigEenheidTotale koste

Toediening Datum Reëls

Stel dag-intervalle per gewas. Die stelsel kan dan voorgestelde datums vir Toediening 2–50 bereken vanaf Toediening 1.

Voorbeeld: Riet: T2 = 49 dae na T1, T3 = 42 dae na T2. Piesangs: T2 = 77 dae na T1, T3 = 84 dae na T2, T4 = 63 dae na T3.
GewasIntervalleAksie

Rekening, Fakture en State

JL Dynamics laai elke kliënt se Sage-fakture, betalingsbewyse en state veilig op hul eie rekening. ’n Kliënt sien slegs dokumente wat aan daardie kliënt gekoppel is.

Uitstaande bedrag

R 0,00

Alle oop fakture vir die gekose kliënt.

Betaal / afgehandel

R 0,00

Fakture wat as betaal gemerk is.

Laaste staat

Geen staat

Jongste staat wat deur JL Dynamics opgelaai is.

JL Dynamics: Laai Sage-dokument op

Kies eers die kliënt. Die dokument word net op daardie kliënt se Rekening-tab gestoor.

Gebruik ’n negatiewe bedrag wanneer die kliënt in krediet is.

Betaal jou rekening

Gebruik die faktuur se verwysing vir EFT, of betaal die uitstaande bedrag veilig via PayFast.

🔒 PayFast veilige betaling
EFT-bankbesonderhede
Bankbesonderhede word deur JL Dynamics bestuur.
Gebruik die Sage-faktuurnommer as betalingsverwysing.

My dokumente

Fakture, betalings en state vir hierdie kliënt.

DatumTipeVerwysingBedragUitstaandeStatusDokumentAksie

Master Owner Home

JL Dynamics kliënt platforms

Hierdie is jou hoofblad wanneer jy met infojldynamics@gmail.com inteken. Jy sien net kliënte se platforms en rekeningbestuur — geen Kliënt data word gelaai totdat jy spesifiek op die kliënt klik nie.

Owner aksies

  • Maak ’n spesifieke kliënt-platform oop vir support
  • Bestuur PayFast/subscription status per kliënt
  • Heraktiveer handmatig vir EFT of betalingsfoute
  • Hou elke kliënt se data apart en geïsoleer

Executive Dashboard

Beheer alles vanaf een skoon hoofblad

KPI’s, kliënte, betalings, e-posse, updates, opleiding en support is nou netjies in ’n dashboard uitleg gegroepeer.

Hoe hierdie owner login werk

Die owner login is apart van alle kliënte. Gewone kliënte kan glad nie hierdie area oopmaak nie, en hulle kan nooit mekaar se platforms sien nie.

Owner login: infojldynamics@gmail.com
Rol: JL Dynamics Master Owner
Toegang: kliënte se platforms, subscriptions, support en handmatige heraktivering.

Vinnige aksies

Gebruik die tabs hierbo om net die afdeling oop te maak waarmee jy wil werk. Alle bestaande inligting bly beskikbaar, maar die blad is nou minder besig.

Onlangse fokus

RekeningeGaan betalings en aktivering eerste na.
SupportHou nuwe tickets apart per kliënt.
UpdatesLaai nuwe platform weergawes veilig uit.

Kliënte se platforms

Elke kaart is ’n aparte kliënt-platform. Subscription aksies op een kaart raak nie ’n ander kliënt nie.

Skep nuwe kliëntprofiel

Slegs die JL Dynamics Master Owner kan ’n kliënt en hul eerste administrateur skep.

Die kliënt se registrasievorm en getekende bepalings moet veilig deur JL Dynamics bewaar word. Die kliënt kan daarna met die admin e-pos en tydelike wagwoord inteken.

🧾 Kliënt Fakture en State

Laai PDF-fakture en PDF-state per kliënt op. Die gekose kliënt sien dit daarna op sy Rekening-tab en kan dit slegs oopmaak en druk.

Kies ’n kliënt om die rekeningstatus te sien.
DatumTipeVerwysingBedragBalansStatusPDFAksie

💳 Betalings & Bankbesonderhede

Hier kan jy die EFT rekening bestuur waar subscription fondse betaal moet word. Hierdie besonderhede is net vir die Owner sigbaar.

Nota: EFT betalings kan deur die Owner handmatig goedgekeur word. Kliëntdata bly behoue indien ’n subscription verval.

💰 PayFast API Instellings

Stel PayFast besonderhede vir aanlyn subscriptions. Gebruik Sandbox vir toetsing en Live wanneer jy publiseer.

🔄 Subscription Toetsing

Toets die vloei voor publisering: pakketkeuse, betaling, aktivering, hernuwing en verval.

📧 SMTP / E-pos Instellings

Alle kliënte se outomatiese program e-posse gebruik dieselfde JL Dynamics sender, maar data bly per kliënt geskei.

Belangrik: Die backend/hosting moet die regte SMTP of API verbinding hê vir werklike e-pos aflewering. Hierdie skerm bestuur die instellings.
KliëntStatusAdmin e-posStreekbestuurdersLaaste syncAksie

🚀 Platform Updates

Laai nuwe app/webwerf ZIP-weergawes hier. Updates verander die platformkode en funksies, maar kliënte se data, gebruikers, subscriptions en dokumente bly behoue.

Huidige weergawe
Veilige update proses:
1. Kies die nuwe ZIP-lêer. 2. Vul weergawe en notas in. 3. Klik Laai update. 4. Klik Aktiveer vir alle kliënte.
Die data layer word nie vervang nie: boere, plase, lande, programme, grondontledings, support tickets en subscription-status bly staan.

Gelaaide updates

Backup / Rollback

Gebruik rollback as ’n nuwe weergawe probleme gee. Dit merk die vorige weergawe weer aktief sonder om kliëntdata uit te vee.

Kliënt Opleidingsvordering

Sien per kliënt en per gebruiker hoeveel van die Platform Opleiding voltooi is.

Vooraf gelaaide modules: Platform Oorsig, Maatskappy-opstelling, Gebruikers, Boer/Plaas/Land, Master Program, Insek & Swam, Grondontledings, Mapping, Programme, E-posse, Verslae, Support en Rekeninge.

Support besonderhede op hoof webtuiste

Support tickets

Kliënte se support versoeke verskyn hier op die Master Owner Home.

Platform Opleiding

Netjiese stap-vir-stap opleiding vir aktiewe kliënte. Werk deur die modules om die platform reg te gebruik.

Help & Support

Rapporteer ’n probleem direk aan JL Dynamics. Tickets bly gekoppel aan hierdie kliënt se eie platform.

JL Dynamics Ondersteuning

Het jy hulp nodig?

Kontak JL Dynamics direk indien jy hulp nodig het met imports, subscriptions, geslote data of tegniese probleme.

Nuwe support ticket

Kan jy nie die probleem oplos nie? Kontak JL Dynamics direk by infojldynamics@gmail.com of 065 797 7462.

My tickets

📦 Voorraad / Warehouse

Ontvangstes, uitgiftes, warehouse transfers, batch/lot, expiry, stocktake, minimum voorraad en volledige movement history. Produkte Bestuur word net gelees.

Warehouses0
Produkte in voorraad0
Totale eenhede0
Lae voorraad0
Verval batches0
Gelees uit Transfers / DEL0
🔗 Ander modules → Voorraad: JL Dynamics lees bestaande gegenereerde Transfers / DEL outomaties as stock issues. Die Transfer-module self word nie verander nie.
ProdukWarehouseBatch/LotExpiryVoorraadMinimum
Elke movement word as ’n audit trail gehou.
DatumTipeProdukQtyVanNaBatchExpiryVerwysingNota
NaamKodeLiggingVerantwoordelikStatus
ProdukWarehouseMinimum

PRODUK VOORUITSIGTE

Alle produkte en totale uit Programme, Voorprogramme en Spuitprogramme

Merk net die produkte wat in die produksieverslag moet verskyn. Geen keuse = alle produkte.
Produkte0
Plase0
Produklyne0
BronneProgramme + Voorprogramme + Spuitprogramme

Produk Vooruitsigte

🍃 Blaarvoeding Produk Vooruitsigte

Hierdie gedeelte gebruik dieselfde Jaar, Maand, Plaas en Tydperk-keuses hierbo en tel Blaarvoeding se beplande produkte saam.

ProdukTotaal benodigEenheidPlaseBeplande datums

Produkte Bestuur

Alle unieke produkte word uit Programme, Voorprogramme en Spuitprogramme gelees en bly hier beskikbaar. Kies net Maatskappy of Boer Bestelling en laai registrasiedokumente op waar nodig.

Totale unieke produkte0
Aktiewe produkte0
BronneAlle programme

Produk Biblioteek

Maatskappy-produkte word vir julle kwotasies gebruik. Boer Bestelling-produkte word by die boer se bestelling/kunsmisaanbeveling ingesluit.

ProdukEenheidBestelling klasRegistrasieVervalDokumentAktiefAksie

Produkte met verskillende hoofletters, spasies of koppeltekenformate word as dieselfde produk saamgevoeg.

Backup / Herstel

Hier bestuur jy die platform sonder om kode te verander. Hierdie instellings word saam met rugsteun gestoor.

Hierdie afdeling is vir Backup / Herstel. Gebruikers, rolle, wagwoorde en kliëntinstellings word deur JL Dynamics se Master Owner per kliënt bestuur.

Backup Import / Export

Gebruik hierdie area om ’n volledige JSON backup uit te voer of terug te laai. Kies eers die lêer en klik dan Upload / Import Backup.

Platform gebruiker

Let wel: hierdie is nog nie 'n veilige login nie. Dit berei die platform voor vir die volgende stap: regte gebruikers en inteken.

Standaarde

E-pos outomatisering

Hier stel elke kliënt hul streekbestuurders op. Die e-posse stuur vanaf JL Dynamics se globale sender: infojldynamics@gmail.com.

Streke vir hierdie kliënt

Voeg ’n streek by om dit by streekbestuurders, boere en plase te kan kies.

Streekbestuurders

Voeg bestuurders per streek by en kies wie beplannings-e-posse moet ontvang.

Kies streekBestuurder naamKontaknommerE-posadresOntvang e-posseAksie

Elke streekbestuurder kry net sy/haar eie streek se uitstaande en volgende week programme. Die admin e-pos kry ’n volledige opsomming van alle streke. Kliëntdata word nie tussen kliënte gemeng nie.

Kliënt Branding

Bestuur die kliënt se naam, kode, logo en kleurtema vir hierdie platform.

Kliënt Branding

Client logo

Gebruikers

Admin voeg gebruikers by. Elke wysiging op programme word met gebruiker, datum en aksie gelog.

NaamE-posRolStatusAksie / Moduletoegang

Produkte en pryse

Produkte word nou in die nuwe Produkte Bestuur tab bestuur.

Gewasse

Program tipes

Wysigingslog

DatumGebruikerPlaasLandTipe ProgramWeergaweWysigingLêer

Program bestaan reeds

Kies watter toedienings in hierdie bestaande programgroep opgedateer moet word. Vir ’n ander groep op dieselfde land, gee die aparte program hieronder ’n naam.

Wysig toediening

Nuwe boer

Word gebruik as ’n gewas nie sy eie bestuurder het nie.

Bestuurders per Gewas

Koppel ’n bestuurder aan ’n gewas en plaas. Los Land op Alle lande vir die hele gewas op daardie plaas; kies slegs ’n land indien dit sy eie bestuurder vir die gewas het. Dokumente gebruik die spesifieke koppeling; die algemene bestuurder bly die terugval.

Nuwe plaas

Nuwe land

Kraan hektare

Nuwe seisoen

Wysig Grondontleding

Hoofwaardes

Datum Reël

Dae tussen toedienings

Vul die aantal dae in vanaf die vorige toediening. Laat oop as dit nie gebruik word nie.