Installeer een keer op hierdie tablet vir vinnige toegang. Aflyn-data kan later uitgebrei word.

📲 Installeer GPS Lande as ’n aparte app

Hierdie werks-app gee net toegang tot GPS Lande en gebruik dieselfde JL Dynamics hosting/moduledata. Dit maak nie die volledige JL Dynamics webstelsel oop nie.

Berei app-installasie voor…

JL GPS LandeVeldwerk · aanlyn GPS sync
Kontroleer…
📍

JL GPS Lande

Teken in met jou kliënt se Kliënt-ID en unieke GPS-kode om die boere, plase, lande en krane te gebruik.

Tegnikus aanmelding

Teken eers in om die GPS App te gebruik.

STAP 1

Boere & lande

Kies Boer → Plaas → Land → Kraan. Daarna neem jy die GPS-koördinate; die land hoef nie vooraf koördinate te hê nie.

Farming Platform → GPS App

Kies eers ’n land.

Opnames & sync

STAP 2

Kaart & layers

Laai die plaas se satellietlaag vooraf af vir aflyn gebruik.

Kies eers ’n land op die Boere-skerm.

Satellietkaart is opsioneel. GPS-punte werk ook daarsonder.

🌱 Sentinel-2 NDVI

Werklike Copernicus Sentinel-2 L2A NDVI vir die gekose landgrens. Internet is nodig om nuwe satellietdatums te laai.

Kies ’n land met ’n gestoorde grens.

Rooi/oranje = baie laag; geel = laer vegetasie; groen = hoër vegetasie-aktiwiteit.

Die afgelaaide layer bly op hierdie tablet beskikbaar wanneer daar geen internet is nie. Met internet kan jy die satellietkaart 500 km+ rondskuif. Gebruik die 500km-knoppie om vinnig uit te zoom en die Land-knoppie om terug na veldvlak te zoom. As daar geen bestaande layer of plaas-pin is nie, gebruik WYS BY MY en sleep/zoom die satellietkaart om die plaas handmatig te soek.

STAP 3

Veldpunte

Trek ’n landgrens, neem ontledingpunte, of merk ’n pes / siekte met foto en GPS.

TEGNIKUS VINNIG

Kies ’n land en werk van hier af

Die app wys net die belangrikste veldaksies hier.

GPS wag…
Land: -Ha: -Grenspunte: 0Ontledingpunte: 0
Aflyn satellietkaart

Dieselfde afgelaaide kaart as by Layers.

Jou ligging

Die blou kolletjie gebruik die tablet se GPS en beweeg saam met die tegnikus, selfs wanneer mobiele data af is.

Kies eers Boer, Plaas en Land.

Kies eers Boer, Plaas en Land.